top of page
images.png

Vir die eerste opdrag, vra jouself waaraan het jy die meeste tyd die week spandeer?

Neem 'n foto van jou antwoord en stuur dit aan 076 900 6513. 

Jy het 24 uur om die opdrag te voltooi. 

Opdrag 1

Happy Children

Stuur 'n foto van jou en jou vriende en Invite 3 vriende na die 4de Aug se Jeugdiens en stuur bewyse aan 0769006513,

&

Gaan like  die Facebook page en die Instagram "Generasie X"

PS. jou vriende kan saam speel sodra hul accept. 

Opdrag 3

Bible

Wat is jou gunsteling stuk of storie in die Bybel en hoekom, wat beteken dit vir jou?

Stuur jou antwoord aan 076 900 6513. 

Jy het tot môre aand 7PM om die opdrag te voltooi. 

Opdrag 5

Christian-time-management-new_825_460_80

Vir die tweede opdrag, skryf 'n 6 lyntjie gedig oor tyd en submit jou gedig na 076 900 6513 om te kwalifiseer vir ronde 3. 

Submit dit binne die volgende 24 uur en kom terug na die site vir Opdrag 3. 

Dit raak meer intense. Trust me 

Opdrag 2

Fresh Coffee Beans

Wees by die kerk môre oggend, 28 JUL, vir die treasure hunt. Wat deel is van die kompetiesie. 

Neem ook 'n foto waar jy saam jou ouers koffie/ koeldrank drink en stuur dit aan 076 900 6513. 

Jy het 24 uur om die opdrag te voltooi. 

Opdrag 4

Patentability Search

Jou laaste opdrag was voor Opdrag 1 al vir jou gegee. 

Gaan soek en jy sal vind. Jy het 13 ure om dit te kry en submit vir die kompetiesie. 

Hierdie is die laaste opdrag. Jy het tot Donderdag 7PM om al die opdragte te voltooi. 

Opdrag 6

bottom of page