top of page

Alle opdragte moet in die gegewe tyd gedoen word.
1.
Wanneer die opdrag laat ge-submit is, is jy outomaties uit die kompetisie.
2.
Die judge, AKA Shaunn Schoeman, het die finale sê.
3.
Ons hou dit skoon, net regverdige spel is toelaatbaar.
4.
Geen Google.
5.
Daar kan net een wenner wees. Indien daar meer as een is sal daar uitdunne gehou word.
6.
Mag die beste persoon wen. Stuur 'n :) op die WhatsApp group indien jy dit gelees het.
7.
bottom of page